ja, en my nuwe kamera werk nie met die oue se flash nie, moet alweer 'n flash koop en dan nog lense en intussen het my desktop se cpu ook gegroet, nog sowat R3000.00 om dit reg te maak... die k** hou net nie op nie.
jaco |
South Africa
 Pose (10) jacojvr
(4032) |